Home    ›    News & Opinions    ›    Paarl skuif Kantore

Paarl skuif Kantore

Apr 30, 2015 | General | 0 comments

Estimated time to read:

Veritas Wealth Paarl wil graag vir u laat weet dat ons kantore skuif na Hoofstraat 42A, Paarl. Klik hier vir die kaart wat aandui waar ons nuwe kantore gaan wees. Let daarop dat die nuwe kantore net aan die ander kant van die hoofstraat is en slegs ‘n paar tree vanaf ons huidige kantore. Ons telefoonnommer, faksnommer en eposadresse bly dieselfde.

Die Groot Trek vind môre plaas en daar mag dalk ‘n rukkie wees waar ons telefoonnommer nie gaan werk nie. Indien dit sou gebeur, skakel my gerus op my selfoon 082 898 5807.

Danie Louw sluit vanaf 1 Mei 2015 by ons aan en ons benodig groter kantoorruimte om ons almal te akkommodeer. Alhoewel ons oor die afgelope 8 jaar baie verknog geraak het aan Klein Amsterdam, is dit vir ons ‘n groot uitdaging om ons in ons nuwe omgewing in te rig.
Ons sien uit daarna om u in die toekoms by Hoofstraat 42A te ontvang.

Geniet die naweek.

Vriendelike Groete
Beata Carstens

Archive

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Get The Latest News

Sign up to receive regular news updates

You have successfully subscribed